+27823023628 | +27845151629 bookings@stillebosch.co.za

Retreats

AANLYN RETREAT 2020

Die aanlyn retreat was gedoen vir die Moederkerk-Kruiskerk Stellenbosch  Jy kan die retreat op jou eie tyd volg.  Daar is daagliks ‘n gebedsoefening wat met behulp van ‘n 10 minute video vir jou die nodige inleiding en riglyne bied asook ‘n kort refleksiegebed aan die einde van die dag. Hierdie is ‘n ideale geleentheid om nou na dinge weer stadig terugkeer na normaal,  intensioneel tyd op sy te sit om dieper te reis met al die gedagtes en emosies wat die laaste paar maande tydens grendeltyd in jou gewoed het.